LVS Accounting is `n rekenkunde maatskappy, gestig deur L van Staden - Professionele Rekenmeester (SA).

Ons verskaf die volgende dienste aan ons kliente:

Sou u behoefte nie op die bogenoemde lys verskyn nie, kontak ons gerus vir `n kwotasie.

LVS accounting is klein genoeg om ons dienste te vorm volgens u behoefte en tog ervare genoeg om enige rekenkundige probleem aan te pak!

Ons kontak besonderhede is as volg:

9 Swartebosch Str,
Paryskloof,
Paarl, 7646
Lizaan: 072 375 6671 
Email: Lizaan@lvsaccounting.co.za